BookShared
  • MEMBER AREA    
  • Swart op Wit

    (By Annelie Botes)

    Book Cover Watermark PDF Icon Read Ebook
    ×
    Size 21 MB (21,080 KB)
    Format PDF
    Downloaded 584 times
    Last checked 8 Hour ago!
    Author Annelie Botes
    “Book Descriptions: “My dinkgoed het deurmekaar geraak,” sê Annelie Botes. ’n Aantal jaar gelede het ’n mediastorm om dié Kammanassiekind se kop losgebars. Dit was ’n donker tyd in haar lewe, maar sy is terug op die enigste manier wat sy kén: swart-op-wit loop sy haar spore van vyf-en-vyftig jaar na en deel met die leser dinge wat sy nie verstaan nie, wat haar bang maak en wat haar bly maak. Sy doen dit vir haar kinders en hulle kinders se kinders. “Want niemand op aarde wil spoorloos die langleer klim nie,” sê sy.

    Tussenin lees ons ook hoe die tóé al rebelse Annelie as tiener verlief raak op die man wat steeds die wyse, gryse engel Gabriël aan haar sy is. Oor al die berge en dale heen vlieg dié twee saam. Moeiteloos glip sy tussen kontrasterende stories: jongliefde, oumensliefde, tye toe die liefde ontbreek het. Soms lag sy uit haar agterkeel oor Basjan-kat wat sy gebied op haar skoot gemerk het, ander kere sak sy gebroke op haar knieë neer oor Jabu se rooi baadjie ...

    “Ek sukkel met die lewe,” sê sy, “niks kom ooit vir my maklik nie. Maar ek hou nooit op om te probeer nie. Die jimmele weet ...””

    Google Drive Logo DRIVE
    Book 1

    Byleveld: Dossier of a Serial Sleuth

    ★★★★★

    Hanlie Retief

    Book 1

    Ver Wink Die Suiderkruis

    ★★★★★

    Irma Joubert

    Book 1

    Leo (Benny Griessel, #8)

    ★★★★★

    Deon Meyer

    Book 1

    Moordhuis

    ★★★★★

    Madelein Rust

    Book 1

    Hard Rain (Rogue, #1)

    ★★★★★

    Irma Venter

    Book 1

    The Bastard of Istanbul

    ★★★★★

    Elif Shafak

    Book 1

    False River

    ★★★★★

    Dominique Botha