BookShared
  • MEMBER AREA    
  • Ver Wink Die Suiderkruis

    (By Irma Joubert)

    Book Cover Watermark PDF Icon Read Ebook
    ×
    Size 23 MB (23,082 KB)
    Format PDF
    Downloaded 612 times
    Last checked 10 Hour ago!
    Author Irma Joubert
    “Book Descriptions: Ver wink die Suiderkruis speel af midde-in die wurgende depressie in 1933 – ses jaar voor die Tweede Wêreldoorlog. Kate is ryk John Woodroffe se dogter en Bernard Neethling is ‘n mynwerker. Haar pa gee opdrag dat Bernard haar oppas terwyl sy navorsing onder die armblankes doen. Hy leer haar hart vlieg, laat ‘n warm vreugde diep in haar oopbreek.

    Albei weet dat hulle wêrelde onversoenbaar is. Maar Bernard skulp haar toe met sy krag, sy warmte. Hy wil die Suiderkruis vir haar pluk. En dit, weet Kate, sal makliker wees as om hulle liefde te laat blom.

    Irma Joubert skryf régte mense se stories. Sy fokus op verhoudings tussen geliefdes, gesinslede, familie, vriende, vreemdes, die mens in sy verhouding met die gemeenskap, die natuur, die tyd waarin hy leef. Die skrywer slaag daarin om ‘n tydvak, wat tot dusver in die Afrikaanse letterkunde hoofsaaklik met wroeging gepaard gegaan het, se sjarme en nostalgie vas te vang vir ’n nuwe generasie lesers.”

    Google Drive Logo DRIVE
    Book 1

    De vroedvrouw van de Groenburgwal

    ★★★★★

    Jeanine de Vries

    Book 1

    Het Dossier

    ★★★★★

    Anya Niewierra

    Book 1

    Vrij uitzicht

    ★★★★★

    Anya Niewierra

    Book 1

    Komt een land bij de dokter: Nederland door de ogen van een straatarts

    ★★★★★

    Michelle van Tongerloo

    Book 1

    De verwarde cavia: Terug op kantoor

    ★★★★★

    Paulien Cornelisse

    Book 1

    Auschwitz Lullaby

    ★★★★★

    Mario Escobar

    Book 1

    Het geheime kistje van Elle

    ★★★★★

    Aline van Wijnen

    Book 1

    De Camino

    ★★★★★

    Anya Niewierra

    Book 1

    De vondeling van Veenhuizen

    ★★★★★

    Patricia Snel