BookShared
  • MEMBER AREA    
  • Wolwedans in die skemer

    (By Leon van Nierop)

    Book Cover Watermark PDF Icon Read Ebook
    ×
    Size 25 MB (25,084 KB)
    Format PDF
    Downloaded 640 times
    Last checked 12 Hour ago!
    Author Leon van Nierop
    “Book Descriptions: Wanneer Sonja Daneel ná ’n motorongeluk bykom, ly sy aan geheueverlies. Sy onthou net die wolf voor haar in die pad. Sonder ’n idee van wie sy is of waar sy vandaan kom, ontmoet sy die mense van Hotel Njala op die plaas Wolwedans in die Hazyview-distrik en besef dat sy ’n ruk gelede aansoek gedoen het vir werk hier. Maar hoekom spesifiek by dié hotel waar die tyd gaan stilstaan het? Gou kom sy agter dat sy tevore, op die een of ander duister manier, by die hotel en sy mense betrokke was. Dan volg daar aanslae op haar lewe deur ’n geheimsinnige Rooikappie-figuur wat die hotel met ’n byl terroriseer. Sy raak terselfdertyd verlief op die loslit-toergids Ryno Lategan. Maar gou besef sy dat niemand in die hotel is wat hy of sy voorgee om te wees nie. Hazyview word boonop geteister deur buitengewoon hoë misdaad. Dit is hoe luitenant Conrad Nolte by Wolwedans betrokke raak. Hy besef dat, indien hy hierdie saak nie vinnig oplos nie, meer mense as net Sonja kan sterf.”

    Google Drive Logo DRIVE
    Book 1

    Byleveld: Dossier of a Serial Sleuth

    ★★★★★

    Hanlie Retief

    Book 1

    The Amendment (The Arrangement, #2)

    ★★★★★

    Kiersten Modglin

    Book 1

    Postmortem (Kay Scarpetta, #1)

    ★★★★★

    Patricia Cornwell

    Book 1

    Die Dooies Praat Nie

    ★★★★★

    Peet Venter

    Book 1

    Die laaste kanariegeel notaboek (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Anchien Troskie

    Book 1

    Driehoek

    ★★★★★

    Sophia Kapp

    Book 1

    Kanaän

    ★★★★★

    Sophia Kapp

    Book 1

    Huis van die wind

    ★★★★★

    Sophia Kapp

    Book 1

    Leo (Benny Griessel, #8)

    ★★★★★

    Deon Meyer

    Book 1

    The Seven Sisters (The Seven Sisters, #1)

    ★★★★★

    Lucinda Riley