BookShared
  • MEMBER AREA    
  • Huis van die wind

    (By Sophia Kapp)

    Book Cover Watermark PDF Icon Read Ebook
    ×
    Size 22 MB (22,081 KB)
    Format PDF
    Downloaded 598 times
    Last checked 9 Hour ago!
    Author Sophia Kapp
    “Book Descriptions: Die Jordaans is stoere Afrikaners en Rosalie se ma is ongelukkig omdat haar dogter werk as projekbeplanner by die lodge op die buurplaas aanvaar; die lodge behoort aan Juan-Carlos D’Oliveira, die Portugese kafeebaas se seun.

    Juan-Carlos se minnares en jong kind bly saam met hom daar. Met die kontrak wat hy Rosalie aanbied, daag hy haar uit om drie maande lank die aantrekkingskrag tussen hulle te onderdruk en nie sy verhouding te ondermyn nie (of so lei ’n mens af; dié aspek van die roman is effens vaag).

    Verrassings is volop en die held so sexy dat ’n mens wil begin spaar aan ’n vliegkaartjie Portugal toe. Daar is ’n lang, knetterende toneel wat lesers se wenkbroue sal skroei, maar smaakvol bly.

    Rassisme, snobisme, gay-wees en seksuele teistering word betrek, maar dit voel nooit of dit aan lesers opgedring word nie.

    Die intrige en emosionele impak sal genrelesers enduit boei. Kapp skryf met haar hele hart, en met ’n vreesloosheid wat ander skrywers in die genre na hul asem sal laat snak.

    - Huisgenoot”

    Google Drive Logo DRIVE
    Book 1

    Die laaste kanariegeel notaboek (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Anchien Troskie

    Book 1

    Shadow Souls (The Vampire Diaries: The Return, #2)

    ★★★★★

    L.J. Smith

    Book 1

    The Lady's Mine

    ★★★★★

    Francine Rivers

    Book 1

    Nightfall (The Vampire Diaries: The Return, #1)

    ★★★★★

    L.J. Smith

    Book 1

    The Dark Flood (Benny Griessel, #7)

    ★★★★★

    Deon Meyer

    Book 1

    Lugkasteel (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Annelie Botes

    Book 1

    Rebecca

    ★★★★★

    Wilna Adriaanse

    Book 1

    Atlas: The Story of Pa Salt (The Seven Sisters, #8)

    ★★★★★

    Lucinda Riley

    Book 1

    Verbode drif

    ★★★★★

    Irma Joubert

    Book 1

    The Missing Sister (The Seven Sisters, #7)

    ★★★★★

    Lucinda Riley

    Book 1

    Die Dooies Praat Nie

    ★★★★★

    Peet Venter

    Book 1

    Leo (Benny Griessel, #8)

    ★★★★★

    Deon Meyer

    Book 1

    Ek wens, ek wens

    ★★★★★

    Zirk van den Berg