BookShared
  • MEMBER AREA    
  • Kanaän

    (By Sophia Kapp)

    Book Cover Watermark PDF Icon Read Ebook
    ×
    Size 21 MB (21,080 KB)
    Format PDF
    Downloaded 584 times
    Last checked 8 Hour ago!
    Author Sophia Kapp
    “Book Descriptions: Sy is 'n rykmansdogter uit die Engelse elite in Johannesburg; hy is 'n eenvoudige Afrikanerboer uit die Vrystaat. Hulle moes nooit eers ontmoet het nie, maar wanneer Catherine se lewe in duie stort en sy alles verloor wat sy geken het, is Chrisjan daar om vir haar 'n heenkome te bied. Op Kanaän word sy gekonfronteer met die wreedheid van die natuur, die vooroordeel van die Afrikanergemeenskap en die onverdraagsaamheid van mense wat anders dink as sy. Maar sy leer ook die kosbaarheid van die lente ken, van die goedheid van vriende, en boweal van die liefde wat so stil in haar kom groei het. Al wat sy nie weet nie, is hoe om die verlede ongedaan te maak sodat sy hierdie liefde waardig kan wees.

    Ná verskeie topverkopers op haar kerfstok is Kanaän Sophia Kapp se eerste historiese roman. Onreg teenoor vroue wat sentraal gestaan het in haar vorige werk, brei in Kanaän uit na vooroordele gegrond op ras en geloof, na die pyn wat mense mekaar kan aandoen maar ook na die wonderwerk van goedheid wat genees.”

    Google Drive Logo DRIVE
    Book 1

    Tolbos

    ★★★★★

    Irma Joubert

    Book 1

    Die laaste kanariegeel notaboek (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Anchien Troskie

    Book 1

    Leo (Bennie Griessel, #8) (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Deon Meyer

    Book 1

    Mirre

    ★★★★★

    Chanette Paul

    Book 1

    Katvis

    ★★★★★

    Annelie Botes

    Book 1

    Twa die Tydloper

    ★★★★★

    Anoeschka Von Meck

    Book 1

    Vaselinetjie (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Anoeschka Von Meck

    Book 1

    Watermelon (Walsh Family, #1)

    ★★★★★

    Marian Keyes