BookShared
  • MEMBER AREA    
  • Omdat Ons Saam Is

    (By Elsa Winckler)

    Book Cover Watermark PDF Icon Read Ebook
    ×
    Size 22 MB (22,081 KB)
    Format PDF
    Downloaded 598 times
    Last checked 9 Hour ago!
    Author Elsa Winckler
    “Book Descriptions: Bella moet desnoods die onuitstaanbare Wian se hulp aanvaar, en van hom – eintlik álle mans – wil sy niks weet nie.

    Haar verraaierhart is onbewus van haar besluit om mans nooit weer te vertrou nie, want as Wian haar soen – bloot toevallig, natuurlik – smag sy sowaar na meer … en nog meer.

    Sy en Wian besluit daar is net ruimte vir ’n ligte flirtasie tussen hulle, maar Bella weet dit is hopeloos, want sy is lief vir Wian. Ook sy renons in klein kindertjies verdamp toe hy besef hy kan nie sonder Bella lewe nie.

    Gaan hulle mekaar van hulle nuwe gevoelens oortuig kry, of is ’n lewe saam met mekaar bloot ’n hersenskim?”

    Google Drive Logo DRIVE
    Book 1

    Blou Somer: 'n Blouberg Novelle

    ★★★★★

    Francine Beaton

    Book 1

    Kolwyntjies vir die Liefde: 'n Groenbosbaai Novella

    ★★★★★

    Francine Beaton

    Book 1

    Liefde kan roes

    ★★★★★

    Madelie Human

    Book 1

    Die dokter langsaan (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Madelie Human