BookShared
  • MEMBER AREA    
  • Blou Somer: 'n Blouberg Novelle

    (By Francine Beaton)

    Book Cover Watermark PDF Icon Read Ebook
    ×
    Size 23 MB (23,082 KB)
    Format PDF
    Downloaded 612 times
    Last checked 10 Hour ago!
    Author Francine Beaton
    “Book Descriptions: Kan 'n kortstondige liefde voor Kersfees in iets meer verander wanneer die waarheid uitkom?

    'n Kortstondige verhouding net voor Kersfees was veronderstel om meer as net dit te wees. Dit was wat Nathan Sinclair vir Meghan Carstens belowe het en sy het hom geglo. Sy moes geweet het dat dit 'n leuen was en dat Nathan nie veel anders is as al die ander skobbejakke voor hom nie. Toe hulle 'n paar maande later weer ontmoet, het Meghan aanvaar dat dit verby was. Nathan het haar geïgnoreer asof die paar dae wat hulle saam op Tweekop spandeer het, nooit gebeur het nie. Meghan het dieselfde gedoen, al het dit seergemaak.
    Meghan was deel van 'n bedryf wat Nathan gehaat het. Behalwe sy ma en suster, het hy enigiemand wat deel daarvan was, soos die pes vermy. Hoekom voel hy dan hierdie magnetiese aantrekkingskrag vir die verleidelike ontwerper?
    Wanneer die waarheid eindelik uitkom, sal Meghan vir Nathan kan vergewe en hom nog ‘n kans gee?”

    Google Drive Logo DRIVE
    Book 1

    Disney Dreams Collection by Thomas Kinkade Studios: 2025 Mini Wall Calendar

    ★★★★★

    Thomas Kinkade

    Book 1

    Pikmin 2025 Wall Calendar

    ★★★★★

    Nintendo

    Book 1

    S. Petersen's Field Guide to Lovecraftian Horrors: A Field Observer's Handbook of Preternatural Entities and Beings from Beyond the Wall of Sleep (Call of Cthulhu Roleplaying)

    ★★★★★

    Chaosium Inc

    Book 1

    Take Control of Your Life: How to Silence Fear and Win the Mental Game

    ★★★★★

    Mel Robbins

    Book 1

    Harry Potter Cross-Stitch Kit (RP Minis)

    ★★★★★

    Running Press

    Book 1

    Dance Notebook: Lined 6x9 Journal Notebook for Dancers, Dance Teachers to Express Creativity and Inspiration (120 Pages)

    ★★★★★

    Sienna Young