BookShared
  • MEMBER AREA    
  • Die tuiskoms

    (By Sophia Kapp)

    Book Cover Watermark PDF Icon Read Ebook
    ×
    Size 22 MB (22,081 KB)
    Format PDF
    Downloaded 598 times
    Last checked 9 Hour ago!
    Author Sophia Kapp
    “Book Descriptions: Liz Aucamp het tien jaar gelede haar geboortedorp as banneling verlaat. Vandag is sy ’n onkoloog wat op die drumpel van ’n briljante akademiese loopbaan staan, maar omstandighede dwing haar terug Groblersdorp toe, waar die skindertonge maar te gretig wag om haar te verslind.
    In die stowwerige hitte van die Klein-Karoo moet sy weer vir Jans Gildenhuys in die oë kyk, die man wat haar jong liefde vertrap het, moet sy vir Magdel Aucamp en haar verbete snobisme trotseer, en moet sy haar man staan teen Herk Louw, die prokureur met die sardoniese glimlag en oniks oë, wat haar bloot op grond van skinderstories veroordeel en verwerp het.
    Algaande besef Liz dat Groblersdorp haar nodig het, miskien nog nodiger as al die pasiënte in Johannesburg se goedtoegeruste hospitaal, en dat daar vir haar ’n plek in die gemeenskap oopgegaan het wat net sy sal kan volstaan. Al wat sy nie weet nie, is of daar vir haar ’n plek in Herk Louw se hart is…
    Chanette Paul, LAPA se manuskripontwikkelaar sê van Die tuiskoms:
    “Hierdie manuskrip kan sy plek met trots inneem tussen die Maeve Binchey’s, Nora Robbertse en Jodi Picoults. En die lekkerste van alles is, dat Sophia dit regkry met ʼn hele nuwe stem van haar eie. Sy is nie ʼn Binchey of ʼn Roberts of ʼn Picoult nie. Sy is Sophia Kapp.
    “Ek het lanklaas so ʼn deurleefde, deernisvolle verhaal in enige taal gelees. Dis ʼn verhaal sonder foefies, sonder aansittery, sonder enige iets anders as deurwinterde menslikheid en ʼn oorkoepelende mededoë. En dit kry Sophia reg sonder om oorsentimenteel te raak, daarvan red haar heerlike skerpsinnige humor haar telkens.
    “Die verhaal het my laat beter voel oor myself, oor die mensdom en oor die lewe. Om dit reg te kry, inaggenome die verwoestende agtergrond van die karakters se lewens, is ʼn kragtoertjie.””

    Google Drive Logo DRIVE
    Book 1

    Stiltetyd

    ★★★★★

    Marita van der Vyver

    Book 1

    Ver Wink Die Suiderkruis

    ★★★★★

    Irma Joubert

    Book 1

    Verbode drif

    ★★★★★

    Irma Joubert

    Book 1

    Leo (Bennie Griessel, #8) (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Deon Meyer

    Book 1

    Die laaste kanariegeel notaboek (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Anchien Troskie

    Book 1

    Sabbatsreis

    ★★★★★

    Annelie Botes

    Book 1

    Anderkant Pontenilo

    ★★★★★

    Irma Joubert

    Book 1

    Al wat tel (Ami Prinsloo, #3)

    ★★★★★

    Irma Venter

    Book 1

    Die fantastiese mevrou Smit

    ★★★★★

    Elizabeth Wasserman