BookShared
  • MEMBER AREA    
  • Sondag steel jy my hart

    (By Cecilia Steyn)

    Book Cover Watermark PDF Icon Read Ebook
    ×
    Size 20 MB (20,079 KB)
    Format PDF
    Downloaded 570 times
    Last checked 7 Hour ago!
    Author Cecilia Steyn
    “Book Descriptions: Net vriende. Dis al wat hulle is, sweer Karabo en Will. En dis waar.

    Karabo het immers twee beloftes wat soos die Sondag-blues oor haar kop hang. Haar belofte aan haar tannie: dat sy nie eensaam en sonder liefde sou sterf soos sy nie. En haar belofte aan haarself: dat sy “die een” sal kry voor haar haar internskap by die hospitaal volgende jaar verby is. En Will, met sy motorfiets en leerbaadjies, is te wild om vir ewig aan iemand vasgeketting te wees, veral nie iemand soos sy nie. Hy slaan dan in kolle uit as iemand net “langtermynverhouding” noem.

    So hulle is net pelle. Regtig. En pelle mag nie vryers word nie – dis algemene kennis.

    Behalwe vir die klein feitjie dat Will heeltemal Karabo se hart gesteel het ... en sy het nie ’n idee hoe om dit terug te kry voor haar selfopgelegde sperdatum nie.”

    Google Drive Logo DRIVE
    Book 1

    Anderkant die blou

    ★★★★★

    Zelda Bezuidenhout

    Book 1

    Twin Crowns (Twin Crowns, #1)

    ★★★★★

    Catherine Doyle

    Book 1

    Mixtape van die liefde

    ★★★★★

    Antjie Krog

    Book 1

    Fable (The World of the Narrows, #1)

    ★★★★★

    Adrienne Young

    Book 1

    My Mechanical Romance

    ★★★★★

    Alexene Farol Follmuth

    Book 1

    Toe als groen was

    ★★★★★

    An-Mari do Carmo