BookShared
  • MEMBER AREA    
  • Blou bloed: koninklike spore in Suid-Afrika

    (By Daniël Lötter)

    Book Cover Watermark PDF Icon Read Ebook
    ×
    Size 21 MB (21,080 KB)
    Format PDF
    Downloaded 584 times
    Last checked 8 Hour ago!
    Author Daniël Lötter
    “Book Descriptions: “Dis 'n iewat obskure onderwerp. Ek het nooit besef daar is soveel van 'ons' nie. Ek dink dit is seker omdat ek hier in Suid-Afrika gewoond geraak het aan mense wat ewe adellik is, sonder titels.” - Bruce Murray, twaalfde hertog van Atholl, aan Daniël Lötter.
    Suid-Afrika se skoonheid en koloniale geskiedenis het seker gemaak dat verskeie bloubloediges deur die eeue heen sterk bande met die land ontwikkel het.
    Só is daar byvoorbeeld die Nederlandse prinses Irene van Lippe-Biesterfeld, met haar groot liefde vir die Karoo, wat hard baklei het teen skaliegas-ontginning deur die Nederlandse petroleummaatskappy Shell.
    As godsdienstige of politieke leiers - dikwels van adellike afkoms - in die Oosterse kolonies té veel geluide begin maak het, is hulle na die Kaap verban, wat 'n deurslaggewende rol gespeel het in die land se slawegeskiedenis: Hiervan getuig die verhale van sjeg Joesoef en die radja van Tambora. Watter spoor het die Napoleons in Durban agtergelaat? En George Rex, stigter van Knysna, wat dan nou op 'n druppel water soos koning George III van Engeland gelyk het?
    Hoe het dit gekom dat prinses Anne van Brittanje se oorkrabbetjie dwarsdeur 'n volstruis se pens gegaan het? Konstantyn II, die laaste Griekse koning, prinses Charlotte van Liechtenstein en die Karadjordjević's van Serwië het hulle eie bande met Suid-Afrika - en die kroonprins van Albanië praat Afrikaans! Hoe het dit alles gebeur? En hoekom lui die naam lady Juana Smith 'n klokkie?
    Blou bloed: koninklike spore in Suid-Afrika gaan soek antwoorde op hierdie en nog baie ander vrae.”

    Google Drive Logo DRIVE
    Book 1

    Onder water

    ★★★★★

    Henda Olivier

    Book 1

    The Woman in the Blue Cloak (Benny Griesel, #5.5)

    ★★★★★

    Deon Meyer

    Book 1

    Bessie se hangkasbiblioteek

    ★★★★★

    Madelein Rust

    Book 1

    Leo (Bennie Griessel, #8) (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Deon Meyer

    Book 1

    Die waarde van stil bure

    ★★★★★

    Zelda Bezuidenhout

    Book 1

    Solank as die aarde

    ★★★★★

    Lucia Prinsloo

    Book 1

    Twa die Tydloper

    ★★★★★

    Anoeschka Von Meck

    Book 1

    Zeus van Wyngaardt en die Amasone van Atlantis

    ★★★★★

    Julio Agrella

    Book 1

    The Dark Flood (Benny Griessel, #7)

    ★★★★★

    Deon Meyer