BookShared
  • MEMBER AREA    
  • Weg

    (By Nerine Ahlers)

    Book Cover Watermark PDF Icon Read Ebook
    ×
    Size 21 MB (21,080 KB)
    Format PDF
    Downloaded 584 times
    Last checked 8 Hour ago!
    Author Nerine Ahlers
    “Book Descriptions: Niekie is weg, en niemand gee om nie. Sy is immers bekend vir haar impulsiewe kunstenaarstemperament en het al voorheen vir ’n paar dae pad gevat om te gaan skilder.
    Maar haar kêrel, Zack, word al hoe meer bekommerd. Waarom het Niekie nie opgedaag vir hulle afspraak nie? Hoekom antwoord sy nie haar foon nie? Toe hy boonop haar woonstel verlate aantref, weet hy iets is verkeerd. Baie verkeerd. Intussen word Niekie in ’n vreemde bed wakker; vasgemaak en vol kneusplekke. En by haar is ’n man. Hy noem haar sy prinses. Hy wil vir haar ’n storie vertel oor ’n meisie wat dieselfde naam as sy gehad het. En as die storie eers verby is, gaan hy vir haar ’n spesiale towerdrankie gee om haar te laat slaap. Vir altyd …
    Terwyl die uurglas vir Niekie leegloop, probeer Zack en Niekie se vriende die vreemde spoor van leidrade volg wat hulle hopelik na haar ontvoerder sal lei … voor dit te laat is.”

    Google Drive Logo DRIVE
    Book 1

    Al wat tel (Ami Prinsloo, #3)

    ★★★★★

    Irma Venter

    Book 1

    Sneller

    ★★★★★

    Sunel Combrinck

    Book 1

    Die lys

    ★★★★★

    Erla-Mari Diedericks

    Book 1

    Gif

    ★★★★★

    Annerle Barnard

    Book 1

    Leo (Benny Griessel, #8)

    ★★★★★

    Deon Meyer

    Book 1

    Die Sproetebessies en die skedel in die spookmis

    ★★★★★

    Troula Goosen

    Book 1

    'n Beeldskone Nagmerrie (Die Ontwaking van Winter, #0.1)

    ★★★★★

    Sunel Combrinck

    Book 1

    As mens geluk kon proe

    ★★★★★

    Zelda Bezuidenhout