BookShared
  • MEMBER AREA    
  • 'n Beeldskone Nagmerrie (Die Ontwaking van Winter, #0.1)

    (By Sunel Combrinck)

    Book Cover Watermark PDF Icon Read Ebook
    ×
    Size 25 MB (25,084 KB)
    Format PDF
    Downloaded 640 times
    Last checked 12 Hour ago!
    Author Sunel Combrinck
    “Book Descriptions: Die storie voor die storie.

    Voor die ontstaan van Tír na hÓige, die fae-ryk, was die fae as slawe en
    gevangenes van die mense aangehou. In hierdie tyd word daar ’n
    profesie gemaak: ʼn Faedogter sal gebore word uit beide die Winter- en
    Somerryk. Sy sal die enigste een wees met die vermoë om haar opeising
    as Volbloedfae te stop en sal ook kan kies aan watter ryk sy opgeëis
    word. Sy sal met die menskoning trou en oor mense heers waarna sy
    alle mense sal uitwis.

    Melody is die kind van die profesie. Sy word groot as wisselkind; ’n
    faedogter wat tussen mense grootgemaak word. Toe Melody die mense
    se troonprins, Donohue, ontmoet lyk dit of haar toekoms reeds uitgelê
    is. Gaan sy die pad van die profesie loop, of wag daar ’n ander toekoms
    op haar?

    ’n Beeldskone Nagmerrie speel af voor Hartklop, die eerste boek in
    hierdie opwindende nuwe fantasiereeks.”

    Google Drive Logo DRIVE
    Book 1

    Quinn (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Elsa Winckler

    Book 1

    Alan (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Elsa Winckler

    Book 1

    Mevrou Smit se reëls vir goeie gedrag

    ★★★★★

    Elizabeth Wasserman

    Book 1

    Out of the Gate (Gold Rush Ranch, #1.5)

    ★★★★★

    Elsie Silver

    Book 1

    Waar jakkalse huil

    ★★★★★

    Elrien Scheepers

    Book 1

    Die fantastiese mevrou Smit

    ★★★★★

    Elizabeth Wasserman