BookShared
  • MEMBER AREA    
  • Mevrou Smit se reëls vir goeie gedrag

    (By Elizabeth Wasserman)

    Book Cover Watermark PDF Icon Read Ebook
    ×
    Size 29 MB (29,088 KB)
    Format PDF
    Downloaded 696 times
    Last checked 16 Hour ago!
    Author Elizabeth Wasserman
    “Book Descriptions: Ou geraamtes en nuwe gevare. Mevrou Smit moet haar eie reëls neerlê om te oorleef … ’n Vloed spoel ’n dekades oue geraamte op die oewer van die rivier oop en Aronspoort is weer vasgevang in ’n blyspel van intriges. Mevrou Smit wil die raaisel oplos voor sy weer paaie kruis met daardie lastige Kaapse speurder. Intussen kry Hester die ystervark ’n maat en mevrou Smit se smeulende verhouding met dokter Tomas vat vlam. Maar dit is moeilik om op hartsake te konsentreer terwyl ’n moordenaar koelbloedig die verlede probeer toesmeer. Skuil daar meer agter oom Apie se dood? Wat weet tannie Annatjie en haar heldersiende niggie Hanna? Was die vars sterfte op die dorp werklik ’n ongeluk? En kan die verhouding tussen mevrou Smit en dokter Tomas tot iets lei wat haar uiteindelik op Aronspoort sal anker?”

    Google Drive Logo DRIVE
    Book 1

    Leo (Benny Griessel, #8)

    ★★★★★

    Deon Meyer

    Book 1

    Bessie se hangkasbiblioteek

    ★★★★★

    Madelein Rust

    Book 1

    Die vyf susters (Adriaan Kruger speurverhale #1)

    ★★★★★

    Eleanor Baker as Alex Muller

    Book 1

    A Place Called Freedom

    ★★★★★

    Ken Follett