BookShared
  • MEMBER AREA    
  • Ou Bloed

    (By Peet Venter)

    Book Cover Watermark PDF Icon Read Ebook
    ×
    Size 20 MB (20,079 KB)
    Format PDF
    Downloaded 570 times
    Last checked 7 Hour ago!
    Author Peet Venter
    “Book Descriptions: Thys Krige is al vyftien jaar op die spoor van sy pa se moordenaar. Ou bloed. Dit is trouens hoekom hy by die polisiemag aangesluit het. Keer op keer bevind hy hom in ’n doodloopstraat. En telkens word sy soektog gedwarsboom – onder andere deur korrupsie in die polisiemag.

    Maar Krige het in sy soektog ’n vennoot waarvan hy nooit geweet het nie en hierdie mens glo nie net in bloedige en grusame geregtigheid nie, hy gee uitvoering daaraan. Wat Krige ook nie weet nie, is dat die bloed inderdaad dieper loop, soos ’n geheimsinnige figuur vir hom gesê het die aand toe sy pa vermoor is.

    Venter lei die leser na tonele wat die bloed laat stol, na die donker en droewe wêreld van dwelms en kinderhandel. En ja, daar is ’n vrou, een wat al ’n pad saam met Krige geloop het.

    Ou bloed volg Venter se vorige roman, Dieper as die bloed, op.”

    Google Drive Logo DRIVE
    Book 1

    Driehoek

    ★★★★★

    Sophia Kapp

    Book 1

    Spud (Spud, #1)

    ★★★★★

    John van de Ruit

    Book 1

    Griet skryf 'n sprokie

    ★★★★★

    Marita van der Vyver