BookShared
  • MEMBER AREA    
  • Griet skryf 'n sprokie

    (By Marita van der Vyver)

    Book Cover Watermark PDF Icon Read Ebook
    ×
    Size 24 MB (24,083 KB)
    Format PDF
    Downloaded 626 times
    Last checked 11 Hour ago!
    Author Marita van der Vyver
    “Book Descriptions: Sy moes sprokies spin om aan die lewe te bly. Nie net om haar brood te verdien nie, maar ook om die dood te flous. Soos haar heldin en rolmodel, die slim Sjeherazade.

    Griet skryf ’n sprokie is die verhaal van Griet Swart, wat deur die traumas van miskrame, kindersterfte en egskeiding gedryf word tot die punt waar sy een aand haar kop in ’n gasoond druk. ’n Dooie kakkerlak in die oond red haar, want vir die res van die aand maak sy oond skoon.

    As terapie raak haar shrink haar aan om oor haar ervarings te skryf. En só kry die storie van Griet gestalte, ’n storie van seerkry en woede, maar verlig deur haar onvernietigbare sin vir humor. Terwyl sy die lang pad van genesing loop, bly sy halsstarrig glo in ’n wonder – dat sy, soos Grietjie, aan die behekste donkerbos sal ontkom, en dat sy haar prins sal vind.

    Griet skryf ’n sprokie is onteenseglik een van die bekendste én mees opspraakwekkende boeke in Afrikaans! Met sy skerpsinnige puntigheid, humor en gloeiende sensualiteit is dit 'n boek wat met sy verskyning in 1992 die erotiek in Afrikaans óópgeskryf het.”

    Google Drive Logo DRIVE
    Book 1

    Leo (Benny Griessel, #8)

    ★★★★★

    Deon Meyer

    Book 1

    Sea Prayer

    ★★★★★

    Khaled Hosseini

    Book 1

    Greek Lessons

    ★★★★★

    Han Kang

    Book 1

    Grown Ups

    ★★★★★

    Marian Keyes

    Book 1

    A Thousand Tales of Johannesburg

    ★★★★★

    Harry Kalmer

    Book 1

    Moord op Karibib

    ★★★★★

    Isa Konrad

    Book 1

    Die laaste kanariegeel notaboek (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Anchien Troskie

    Book 1

    Katvis

    ★★★★★

    Annelie Botes

    Book 1

    The Lacuna

    ★★★★★

    Barbara Kingsolver

    Book 1

    Ou Bloed

    ★★★★★

    Peet Venter