BookShared
  • MEMBER AREA    
  • Maanschijnbaai: Jo & Sue

    (By Chanette Paul)

    Book Cover Watermark PDF Icon Read Ebook
    ×
    Size 29 MB (29,088 KB)
    Format PDF
    Downloaded 696 times
    Last checked 16 Hour ago!
    Author Chanette Paul
    “Book Descriptions: Om Casper se erfgenaam te wees, is nie vir sissies nie.

    Ontmoet die Calitze: vier uiteenlopende vroue, elkeen in ander lewensfase, elkeen met haar eie geite en verlede – met 'n hoofletter V.
    Die Maanschijnbaaiers sit behoorlik regop toe die Calitz-vroue die dorpie in oorlede Casper se pienk Cadillac binnevaar.

    As dit maar al was. Casper het egter sy afskuwelike turkoois kasarm ook aan hulle bemaak. Die M-baaiers glo dit moet platgeslaan word, maar vir die Calitze kan dit dalk net uitkoms bied.

    As hulle die kasarm leefbaar maak, kan hulle dalk die onlangse verlede ontvlug. Jo kan 'n verhouding wat haar finansieel en emosioneel geruïneer het, verwerk. Sue kan ontsnap aan al haar eks-lovers. Nan kan oor die skok kom dat sy afgelê is. En Jeannie kan wegkom van die Maidens of Sappho.

    Maar op Maanschijnbaai haal die verre verlede hulle in. Want daar is iemand wat reken Casper se erfenis kom die Calitz-slette nie toe nie.”

    Google Drive Logo DRIVE
    Book 1

    Die laaste kanariegeel notaboek (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Anchien Troskie

    Book 1

    Leo (Benny Griessel, #8)

    ★★★★★

    Deon Meyer

    Book 1

    Offers vir die vlieë

    ★★★★★

    Fanie Viljoen

    Book 1

    Icarus (Benny Griessel, #5)

    ★★★★★

    Deon Meyer

    Book 1

    Need You Dead (Roy Grace, #13)

    ★★★★★

    Peter James

    Book 1

    Thirteen Hours (Benny Griessel, #2)

    ★★★★★

    Deon Meyer

    Book 1

    7 dae (Bennie Griessel, #3)

    ★★★★★

    Deon Meyer

    Book 1

    The Woman in the Blue Cloak (Benny Griesel, #5.5)

    ★★★★★

    Deon Meyer

    Book 1

    Fever

    ★★★★★

    Deon Meyer

    Book 1

    Hard Rain (Rogue, #1)

    ★★★★★

    Irma Venter

    Book 1

    Cobra (Benny Griessel, #4)

    ★★★★★

    Deon Meyer

    Book 1

    The Dark Flood (Benny Griessel, #7)

    ★★★★★

    Deon Meyer

    Book 1

    Devil's Peak (Benny Griessel, #1)

    ★★★★★

    Deon Meyer