BookShared
  • MEMBER AREA    
  • 7 dae (Bennie Griessel, #3)

    (By Deon Meyer)

    Book Cover Watermark PDF Icon Read Ebook
    ×
    Size 23 MB (23,082 KB)
    Format PDF
    Downloaded 612 times
    Last checked 10 Hour ago!
    Author Deon Meyer
    “Book Descriptions: Ek sal elke dag 'n poliesman skiet, tot julle die moordenaar van Hanneke Sloet aankla.

    So lui die dreigbrief aan die SAPS. En dan begin die jagtog. Bennie Griessel is die een wat die dossier moet heropen. Die saak is 40 dae oud, die spoor is koud. Daar's geen motief nie, geen leidrade nie, net 'n reeks naakfoto's, 'n hoogs ingewikkelde saketransaksie, en onmenslike druk van topbestuur, die media en die meedoenlose, onpeilbare sluipskutter. En deur dit alles moet Griessel sy nuwe vriendin, die sangeres Alexa Barnard, weghou van die bottel voor haar groot terugkeer-konsert, sy seun keer om nie skandes te maak nie, sy kollegas weerhou daarvan om die ondersoek te kelder, en sy eie, verterende lus vir die helende kragte van drank in toom probeer hou. Sewe dae van hel.”

    Google Drive Logo DRIVE
    Book 1

    Hang on St. Christopher (Detective Sean Duffy, #8)

    ★★★★★

    Adrian McKinty

    Book 1

    The Reluctant Sheriff (The Mick Hardin Novels, #4)

    ★★★★★

    Chris Offutt

    Book 1

    Al wat tel (Ami Prinsloo, #3)

    ★★★★★

    Irma Venter

    Book 1

    Guide Me Home (Highway 59, #3)

    ★★★★★

    Attica Locke

    Book 1

    Shades of Mercy (Porter Beck, #2)

    ★★★★★

    Bruce Borgos

    Book 1

    Nightshade (Detective Stilwell, #1)

    ★★★★★

    Michael Connelly