BookShared
  • MEMBER AREA    
  • Die vroue van Kosmoslaan

    (By Elsa Winckler)

    Book Cover Watermark PDF Icon Read Ebook
    ×
    Size 29 MB (29,088 KB)
    Format PDF
    Downloaded 696 times
    Last checked 16 Hour ago!
    Author Elsa Winckler
    “Book Descriptions: Die vroue van Kosmoslaan vertel die stories van vyf uiteenlopende vroue.
    Ellie skryf kinderboeke en wens sy kan swanger raak en haar stories vir haar eie kind vertel.
    Ida Scholtz se man en seun is saam in ’n motorongeluk dood en nou bly Claire, haar skoondogter by haar.
    Marella is ’n prokureur en lewe streng volgens voorafuitgewerkte lysies. Julia en haar seun, Rudi, bly ook in die laan en Julia is bly dat sy destyds die huis in haar naam gesit het want haar man het saam met sy sekretaresse weggeloop en nou het sy en Rudi darem ’n dak oor hul koppe.
    Alma en Jurie bly langs Ellie en wanneer Alma se dogter verdwyn begin almal in die laan na haar soek. Die vroue deel hul pyn en vreugde met mekaar wanneer hulle eenkeer ’n maand bymekaar kom om te brei.
    Dit was Marella se idee om die groep te begin al was dit nie die intensie om so gereeld bymekaar te kom nie.
    Die breigroep word die vroue se toevlug en die kosmosblom word ’n teken van tweede kanse, hoop, drome en geluk. Die boeiende verhaal is elke vrou se verhaal. Die vroue van Kosmoslaan ervaar God se genade en sy belofte om te voorsien wanneer hulle dit die nodigste het.”

    Google Drive Logo DRIVE
    Book 1

    Lemoenbloeisels vir Alma (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Bets Smith

    Book 1

    Inkommers

    ★★★★★

    Hans du Plessis

    Book 1

    'n Skandalige soen (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Dina Botha

    Book 1

    Die laaste kanariegeel notaboek (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Anchien Troskie

    Book 1

    Ons skulde (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    P. P. Fourie

    Book 1

    Branderjaer (Branderjaer #1)

    ★★★★★

    Joha van Dyk

    Book 1

    Hawe vir haar hart (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Tosca de Villiers

    Book 1

    Leo (Bennie Griessel, #8) (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Deon Meyer

    Book 1

    Vlug van die berghaan

    ★★★★★

    Rina Cilliers

    Book 1

    Reese se dilemma (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Alma Carstens