BookShared
  • MEMBER AREA    
  • Roman

    (By Cas Wepener)

    Book Cover Watermark PDF Icon Read Ebook
    ×
    Size 25 MB (25,084 KB)
    Format PDF
    Downloaded 640 times
    Last checked 12 Hour ago!
    Author Cas Wepener
    “Book Descriptions: Die “roman” in die titel verwys na ’n spinnekop of baardskeerder, wat die teenwoordigheid van onheil, boosheid en gevaar verteenwoordig. Die Klein Karoo se berugte reeksmoordenaar, Gert Bloubaard Swanepoel het in die 1800’s op die spogplaas Rietfontein in die Attaquas tussen Oudtshoorn en Calitzdorp geboer. Swanepoel se pa was ’n siener wat glo met ’n halwe helm gebore is. Hy het groot onheil gesien voor Gert se geboorte. Sy ma was ’n wrede, ongenaakbare en sadistiese mens wat plaaswerkers se kinders se mangels uitgeskep het met ’n rooiwarm teelepel, sonder enige verdowing.
    Danie Gouws, akademikus van Stellenbosch, vertoef in die Klein Karoo om navorsing te doen oor kulturele gebruike en erfgoed. Waarin hy hom egter vasloop, is die spook van Gert Swanepoel: “Wat Danie Gouws nog nie weet nie, is dat Gert hom gister al sien aankom het toe hy in die pas oor die Gamka gery het.”


    Want, in die woorde van die oplettende, diepsinnige petroljoggie Willem Marsman: “As jy klippers in dié deel van die wêreld omrol, dan hardloop daar sommer gou gevaarlike goete soos skerpioene oor die vlaktes of ’n romans wat jou jaag om in jou skaduwee te kom”.


    Kan ’n mens oorlewering glo? Wie was Gert – voorslagboer, veedief, geweldenaar, moordenaar, minaar? Dit hang af met wie ’n mens gesels, want stories is plooibaar.”

    Google Drive Logo DRIVE
    Book 1

    Kairos

    ★★★★★

    Jenny Erpenbeck

    Book 1

    The House of Doors

    ★★★★★

    Tan Twan Eng

    Book 1

    The Bitterness of Olives

    ★★★★★

    Andrew Brown

    Book 1

    Mirage

    ★★★★★

    David Ralph Viviers

    Book 1

    Fädernas missgärningar (Rebecka Martinsson, #6)

    ★★★★★

    Åsa Larsson

    Book 1

    So ook op die Aarde

    ★★★★★

    Betsie Van Niekerk

    Book 1

    Die fantastiese mevrou Smit

    ★★★★★

    Elizabeth Wasserman

    Book 1

    Bessie se hangkasbiblioteek

    ★★★★★

    Madelein Rust

    Book 1

    Leo (Benny Griessel, #8)

    ★★★★★

    Deon Meyer

    Book 1

    Twa die Tydloper

    ★★★★★

    Anoeschka Von Meck