BookShared
  • MEMBER AREA    
  • Bruidzilla

    (By Marion Erskine)

    Book Cover Watermark PDF Icon Read Ebook
    ×
    Size 29 MB (29,088 KB)
    Format PDF
    Downloaded 696 times
    Last checked 16 Hour ago!
    Author Marion Erskine
    “Book Descriptions: Tillie het 'n heel goeie lewe, dankie. Ja, sy werk haar oor 'n mik as kelnerin in Mellville, en ja daar's nie iemand spesiaals in haar lewe nie, en ja, haar beste vriendin Milanka ís high­maintenance, maar so ken Tillie haar, en Milanks het al vir haar báie beteken. Haar eksieperfeksie, #blessed vriendin Milanka.
    Maar uhm… Sy't nou nie verwag Milanka sal aandring sy wat Tillie is, moet sorg dat Milanka en Jacques se troue gereël kom nie!

    Eensklaps is Tillie in 'n warrelwind van warmlugballonne, dringende missed calls en uitheemse Milanka­bestellings: reënbooghoringperde, en 'n Alice in Wonderland­tema, en en en… En dít terwyl Jacques eintlik aanvanklik Tillie se date was!

    Soos Milanka ál meer op Bruidzilla begin trek, begin Tillie bemerk iets is nie pluis nie. Wat skuil agter Milanka se monster­mondering? Sal sy en Jacques ooit gekerk kom - en sal haar vriendskap met Tillie dit oorleef?”

    Google Drive Logo DRIVE
    Book 1

    Sny hulle in sterre uit

    ★★★★★

    Fanie Viljoen

    Book 1

    As mens geluk kon proe

    ★★★★★

    Zelda Bezuidenhout

    Book 1

    Chakalaka uit 'n blikkie

    ★★★★★

    Sandy Schoeman

    Book 1

    Royal Valentine (The Improbable Meet-Cute, #6)

    ★★★★★

    Sariah Wilson

    Book 1

    Noodvlug vir haar hart (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Jaco Versfeld

    Book 1

    Kolwyntjies vir die Liefde: 'n Groenbosbaai Novella

    ★★★★★

    Francine Beaton