BookShared
  • MEMBER AREA    
  • Smit Motors

    (By Reney Warrington)

    Book Cover Watermark PDF Icon Read Ebook
    ×
    Size 28 MB (28,087 KB)
    Format PDF
    Downloaded 682 times
    Last checked 15 Hour ago!
    Author Reney Warrington
    “Book Descriptions: Jou buurman dink hy besit die polisie...
    Petra Smit erf onverwags haar oupa se ou werkswinkel in ʼn klein Vrystaatse dorpie. Daar is gelukkig kopers wat tou staan vir die gebou maar Petra gaan - heel nuuskierig - kyk na hierdie eiendom waarvan sy nie glad nie geweet het nie.
    Daar aangekom ontdek sy die erf vol motorwrakke wat aan die plaaslike slagter behoort. Dié einste slagter is ook die buurman - hy is ’n vroueslaner en hy skeep sy seun Monty af - maar hy het kontant en staan gereed om Smit Motors te koop.
    Petra wat baie lief was vir haar oupa wil nie die erflating aan so ’n persoon verkoop nie en ’n mini-oorlog breek uit.
    Dinge word nog moeiliker toe Arno - ’n reus van ’n man met die psige van ’n kind - aan haar deur kom klop. Hy wil help.
    Die reus maak homself tuis en word vriende met die slagter se seun Monty.
    Petra hoort nie in hierdie dorp nie. Sy mis haar mooi meisie en die roman wat sy wil skryf bly tweede kom in die oorlog met die slagter.
    Die slagter hoort wel op die dorp. Hy ken die polisie en intimideer almal.
    Sal die vreemde Petra en haar twee nuwe maats Arno en Monty die oorlog kan wen?

    Die boek word uit verskeie perspektiewe vertel. Petra is een perspektiefkarakter so ook is die Johanna Monty se oppasser. Aan die ander kant van die wêreld bly Susan - ʼn kunstenaar - vasgevang in ʼn luukse Sweedse kunstepark. Nog ’n perspektiefkarakter.
    Wat het hierdie vroue met mekaar in gemeen? Hoe bind Smit Motors hulle almal?
    Smit Motors is toeganklike literêre fiksie. Réney Warrington slaag daarin om die spanning snaarstyf te hou terwyl die leser die speurwerk moet doen wetende dat iemand se bloed sal moet vloei. Die vraag is - Wie s’n?”

    Google Drive Logo DRIVE
    Book 1

    Toe ons oneindig was

    ★★★★★

    Zelda Bezuidenhout

    Book 1

    The List of Suspicious Things

    ★★★★★

    Jennie Godfrey

    Book 1

    A Storm of Swords: Steel and Snow (A Song of Ice and Fire, #3.1)

    ★★★★★

    George R.R. Martin

    Book 1

    One Day

    ★★★★★

    David Nicholls

    Book 1

    The Good Doctor

    ★★★★★

    Damon Galgut

    Book 1

    Toe als groen was

    ★★★★★

    An-Mari do Carmo

    Book 1

    Griet skryf 'n sprokie

    ★★★★★

    Marita van der Vyver

    Book 1

    Ek wens, ek wens

    ★★★★★

    Zirk van den Berg

    Book 1

    De Profundis

    ★★★★★

    Oscar Wilde

    Book 1

    Toekomsmens

    ★★★★★

    Isa Konrad

    Book 1

    Die waarde van stil bure

    ★★★★★

    Zelda Bezuidenhout

    Book 1

    The Legacy

    ★★★★★

    Caroline Bond

    Book 1

    The Garden of Evening Mists

    ★★★★★

    Tan Twan Eng

    Book 1

    A Passage to India

    ★★★★★

    E.M. Forster