BookShared
  • MEMBER AREA    
  • Toorbos (Afrikaans Edition)

    (By Dalene Matthee)

    Book Cover Watermark PDF Icon Read Ebook
    ×
    Size 22 MB (22,081 KB)
    Format PDF
    Downloaded 598 times
    Last checked 9 Hour ago!
    Author Dalene Matthee
    “Book Descriptions: Toorbos is 'n bosromanse. Dit is die storie van 'n ingewyde 'bosvrou' se intieme verbintenis met die boomhart van die bos, en hoe dit 'n hindernis geword het in haar belewenis van die man wat sy liefkry. Karoliena Kapp is 'n alleenkind wie se moeder drie mans gehad het, en wat as werklik onsimpatieke ma figureer. Haar pa is vroeg-vroeg deur 'n weerligstraal doodgeslaan, en sy aanvaar die bos as haar oermoeder. Karoliena is mooi; sy word vroeg-vroeg raakgesien deur 'n man, Johannes, 'n boswerkerskind wat hom uit die wurggreep van die bos-armoede losgewikkel het. Nog voor sy twintig is, word Karoliena "afgetrou" met hom, en moet sy 'n dorpseggenote word nadat sy geskool is om haar plek in hierdie hierargie in te neem. Die wereld van die bos en van die dorp word in fyn teenstelling tot mekaar geskilder. Dit is twee ordes van bestaan. In die bos is daar 'n mistieke ervaring moontlik – dit is die soort vervoering wat Karoliena soek – terwyl die dorpsbestaan aan 'n selfgerigte geldsoeke gewy word. Sy is verlief op Johannes – baie ouer as sy – en is half-betower deur die nuwe vooruitsigte wat hy vir haar bied. Maar Karoliena gebruik die heel eerste geleentheid om weg te loop van Johannes, reguit terug bos toe. Want die dag na die huwelik weet sy dat daar "iewers, iewers iets verskriklik verkeerd" is. Sy het die verkeerde keuse gemaak: sy het van die bos weggevlug. Sy het haar kosbare vryheid verruil vir 'n kou. Nou is sy bang. Sy vat dus die pad terug bos toe, terwyl die pietjiekanarie sonder ophou roep: "wie's-jy, wie's-jy".”

    Google Drive Logo DRIVE
    Book 1

    The Confession

    ★★★★★

    Jessie Burton

    Book 1

    Orphan X (Orphan X, #1)

    ★★★★★

    Gregg Hurwitz

    Book 1

    Vaselinetjie (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Anoeschka Von Meck

    Book 1

    The Boy at the Top of the Mountain

    ★★★★★

    John Boyne

    Book 1

    The Beekeeper of Aleppo

    ★★★★★

    Christy Lefteri

    Book 1

    Entwined with You (Crossfire, #3)

    ★★★★★

    Sylvia Day

    Book 1

    Reflected in You (Crossfire, #2)

    ★★★★★

    Sylvia Day

    Book 1

    To the Moon and Back (The Baxter Family, #3)

    ★★★★★

    Karen Kingsbury

    Book 1

    Bag of Bones

    ★★★★★

    Stephen King

    Book 1

    Wegkomkans (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Marita van der Vyver

    Book 1

    Bared to You (Crossfire, #1)

    ★★★★★

    Sylvia Day

    Book 1

    Die fantastiese mevrou Smit

    ★★★★★

    Elizabeth Wasserman