BookShared
  • MEMBER AREA    
  • Swartval

    (By Martin Steyn)

    Book Cover Watermark PDF Icon Read Ebook
    ×
    Size 23 MB (23,082 KB)
    Format PDF
    Downloaded 612 times
    Last checked 10 Hour ago!
    Author Martin Steyn
    “Book Descriptions: Haar brein jaag net so vinnig soos haar hart. Dis hy. Die een wat die blomme op haar kar gelos het. Hy het teruggekom. En hierdie keer het hy nie gekom om iets te bring nie, hy het gekom om iets te vat.

    Vir haar.

    En nou word Claire Winters iewers in ’n sel van sement gevange gehou. Eers plaas sy haar hoop op haar speurderbroer. Hy weet wie die man is wat haar ontvoer het. Maar nog ’n lang, donker dag eindig met ’n toebroodjie en ’n glas water en Derek kom nie. Claire besef hierdie keer sal sy haarself moet red. Voordat haar verstand heeltemal in die swart van die kelder oplos.

    Die enigste uitweg is deur haar ontvoerder. Want hy het die kelder se sleutel. Maar net toe sy dink sy begin vordering maak, vind Claire uit waarvoor sy regtig aangehou word.”

    Google Drive Logo DRIVE
    Book 1

    Leo (Benny Griessel, #8)

    ★★★★★

    Deon Meyer

    Book 1

    Bessie se hangkasbiblioteek

    ★★★★★

    Madelein Rust

    Book 1

    Die fantastiese mevrou Smit

    ★★★★★

    Elizabeth Wasserman

    Book 1

    Blood Safari (Lemmer #1)

    ★★★★★

    Deon Meyer

    Book 1

    Monstersaad

    ★★★★★

    Madelein Rust

    Book 1

    Plaasmoord (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Karin Brynard

    Book 1

    Vuurvoël

    ★★★★★

    Elmarie Viljoen-Massyn

    Book 1

    Onse Vaders

    ★★★★★

    Karin Brynard

    Book 1

    Fever

    ★★★★★

    Deon Meyer