BookShared
  • MEMBER AREA    
  • Anderkant vergeet

    (By Santie van der Merwe)

    Book Cover Watermark PDF Icon Read Ebook
    ×
    Size 21 MB (21,080 KB)
    Format PDF
    Downloaded 584 times
    Last checked 8 Hour ago!
    Author Santie van der Merwe
    “Book Descriptions: Om in die hospitaal wakker te word en al die jare tussenin het uit jou geheue verdwyn. Jy is weer agtien jaar oud en verstaan nie hoekom jou matriekliefde se pa dan hier by jou bed is nie. En wie is die seuntjie wat jou mamma noem? Dit is Anneleen se lot.

    Daar was ’n ongeluk, sy onthou dit. Hulle was van die matriekafskeid af op pad terug. Maar hulle sê dit was baie jare gelede, lank voor sy getroud is en kinders gehad het.

    Nou moet Anneleen van voor af die mense leer ken wat haar geliefdes is. Haar seun. Haar befoeterde, bot tienerdogter. En haar man ... Hoekom het sy met hom getrou? Daardie aand met die matriekafskeid wou sy dan uitmaak met hom?

    Sy wil nie teruggaan na die huis toe wat hulle sê hare is nie. Sy wil liewer na haar ouers toe teruggaan. En sy wil weet wat gebeur het. Alles. Maar eintlik wil sy vlug want sy sien nie kans hiervoor nie.”

    Google Drive Logo DRIVE
    Book 1

    The Cuckoo's Calling (Cormoran Strike, #1)

    ★★★★★

    Robert Galbraith

    Book 1

    Al wat tel (Ami Prinsloo, #3)

    ★★★★★

    Irma Venter

    Book 1

    Leaving Time

    ★★★★★

    Jodi Picoult

    Book 1

    Petronella van Aarde, Burgemeester

    ★★★★★

    Dalene Matthee

    Book 1

    Sabbatsreis

    ★★★★★

    Annelie Botes

    Book 1

    Isabella

    ★★★★★

    Mariël le Roux

    Book 1

    This Is How It Always Is

    ★★★★★

    Laurie Frankel

    Book 1

    The Captive Bride (The House of Winslow, #2)

    ★★★★★

    Gilbert Morris

    Book 1

    Die laaste kanariegeel notaboek (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Anchien Troskie