BookShared
  • MEMBER AREA    
  • Donker spoor

    (By Martin Steyn)

    Book Cover Watermark PDF Icon Read Ebook
    ×
    Size 26 MB (26,085 KB)
    Format PDF
    Downloaded 654 times
    Last checked 13 Hour ago!
    Author Martin Steyn
    “Book Descriptions: Dis altyd asof daar 'n lig in 'n ouer uitgedoof word wanneer 'n kind vermoor word.

    Om die tienermeisies wat hy ontvoer te verkrag is nie genoeg nie. Hy martel hulle, hang hulle dan. Drie, vier van hulle. Later meer.

    Dit is op hierdie monster wat adjudant-offisier Jan Magson jag maak. Tot die reeksmoordenaar gevang is, moet Magson ma's en pa's in die oë kyk, hulle vrae beantwoord. En hy kan nie. Hy kan nie eens sy eie vrae beantwoord nie. Want agter hom lê ook 'n donker spoor wat sy seun van hom vervreem het.

    Daar is meer vrae. Die polisie se onmag om die gemeenskap teen hierdie boosheid te beveilig haal hoofopskrifte. 'n Ma se hartverskeurende brief aan die moordenaar verskyn in die koerant. 'n Pa wil 'n losprys betaal.

    En telkens beland die soektog op 'n dwaalspoor, wat nog boosheid oopvlek.”

    Google Drive Logo DRIVE
    Book 1

    The Woman in the Blue Cloak (Benny Griesel, #5.5)

    ★★★★★

    Deon Meyer

    Book 1

    Monstersaad

    ★★★★★

    Madelein Rust

    Book 1

    Devil's Peak (Benny Griessel, #1)

    ★★★★★

    Deon Meyer

    Book 1

    Leo (Benny Griessel, #8)

    ★★★★★

    Deon Meyer

    Book 1

    Labirint

    ★★★★★

    Chanette Paul

    Book 1

    Whatever You Do, Don't Run: True Tales of a Botswana Safari Guide

    ★★★★★

    Peter Allison

    Book 1

    Nobody’s Fool (Detective Sami Kierce, #2)

    ★★★★★

    Harlan Coben

    Book 1

    Al wat tel (Ami Prinsloo, #3)

    ★★★★★

    Irma Venter