“Book Descriptions: Die Laerskool Reënboogrant gons oor die straatnommerdief. Wie steel soggens voor skool koperstraatnommers in die buurt? Shani is egter te besig om haar veel aan die stories te steur - sy en Liz is vasberade om vanjaar as dirigente vir die interlaer gekies te word. Maar Rachelle het haar eie idees oor Shani-hulle se dirigenteklere - en waar Rachelle is, is daar altyd moeilikheid ...” DRIVE