BookShared
  • MEMBER AREA    
  • Perfekte formule

    (By Elsa Winckler)

    Book Cover Watermark PDF Icon Read Ebook
    ×
    Size 29 MB (29,088 KB)
    Format PDF
    Downloaded 696 times
    Last checked 16 Hour ago!
    Author Elsa Winckler
    “Book Descriptions: Elena is pas aangestel as die laboratoriumanalis in ’n wynkelder. Ervaring het sy nie, maar sy moet gou leer want hier moet alles vinnig gebeur. Veral vir een man moet sy bontstaan: die onweerstaanbare, humeurige wynboer met die karamelbruin oë en verskeie gebreekte vroueharte op sy kerfstok. Elena dans egter nie na sy pype nie en maak geen geheim daarvan dat sy nooit op ’n plaas sal aard nie. Buitendien sal dit nooit tussen hulle werk nie want hy verkies ’n meisie met ervaring, en Elena het nog nooit eens ’n vaste verhouding gehad nie. En tog, ervaring op die gebied van die liefde kan blykbaar verbasend maklik opgedoen word ...”

    Google Drive Logo DRIVE
    Book 1

    Die dokter langsaan (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Madelie Human

    Book 1

    Die boek van Ester

    ★★★★★

    Wilna Adriaanse

    Book 1

    Unraveling Him (Bailey Brothers, #3)

    ★★★★★

    Claire Kingsley