BookShared
  • MEMBER AREA    
  • Die man wattie kinnes vang

    (By Nathan Trantraal)

    Book Cover Watermark PDF Icon Read Ebook
    ×
    Size 20 MB (20,079 KB)
    Format PDF
    Downloaded 570 times
    Last checked 7 Hour ago!
    Author Nathan Trantraal
    “Book Descriptions: **Afrikaanse grafiese roman**
    In 2021, is Damian De Jong biesag mette boek oo serial killers. Hy force homself ommie dae te onthou toe hy asse kind innie 90s oppie sandduine gespeel et en hoe die skoolhoof vi hulle gesêrit vanne groot gevaar wat daa byte is. En dat veral boys moet careful wies. Die man wattie media 'The Railway Ripper' noem, het begin coloured boys doodmaak en begrawe in vlak grafte innie bosse en sandduine rondomie Western Cape. Selfs daa waa Damian as kind gespeel et. 'n Niewe fear het kom daal oppie Cape Flats ennie soet smaak vanne niewe democracy kom vebitter. Hy praat met Michelle Wakefield - 'n ex-detective wie deel was vannie taskforce wattie moorde investigate et. Maa soe meer sy die feite vi Damian ytlê, soe minner vestaan hy wat rêrag daityd gebeerit. Die man wattie kinnes vang handel oore spesifieke tyd innie Cape Flats, ennie land, se geskiedenis tewyl it oek kommentaar lewer oo ôs hede. Trantraal is mettie Jan Rabie en Majorie Wallaceskrywersbeurs vi die grafiese roman bekroon.”

    Google Drive Logo DRIVE
    Book 1

    Ek en jy bestaan nie

    ★★★★★

    Danie Marais

    Book 1

    Of Fathers and Fugitives

    ★★★★★

    S.J. Naudé

    Book 1

    God's Pocket

    ★★★★★

    Sven Axelrad

    Book 1

    Soekenjin

    ★★★★★

    Bibi Slippers

    Book 1

    Ontaard

    ★★★★★

    Pieter Odendaal

    Book 1

    The Charm Offensive (The Charm Offensive, #1)

    ★★★★★

    Alison Cochrun