BookShared
  • MEMBER AREA    
  • Deur die Tonnel van Twyfel

    (By Koos Kombuis)

    Book Cover Watermark PDF Icon Read Ebook
    ×
    Size 20 MB (20,079 KB)
    Format PDF
    Downloaded 570 times
    Last checked 7 Hour ago!
    Author Koos Kombuis
    “Book Descriptions: Dit is deesdae hoog mode vir mense om boeke te skryf oor hoe hulle “die geloof verloor het”; selfs dominees verloor hulle geloof.

    Dit is een van die redes hoekom Koos Kombuis besluit het om ʼn boek te skryf vir die “post-Kerk-generasie”. Dit is veral gemik op jonger mense, wat vasgevang voel tussen twee onversoenbare wêrelde; die wêreld van hul jeugdige ervaring van vormgodsdiens en die wêreld waarin hulle vandag moet bestaan en leef, in ʼn donker eeu sonder waardes waar hulle voel asof hulle afgesny is van die anker van geloofsekerheid en die troos van gebed.

    Koos vertel in Deur die Tonnel van Twyfel iets van sy eie reis as self-erkende “weeskind van die kosmos”. Hy beskryf ook, sonder om te oordeel, sommige van die alternatiewe wat mense aangryp in hul soektog na ʼn sinvolle geestelike verwysingsveld, soos ateïsme, die I-Ching, evolusie, asook die charismatiese opsie.

    Hoewel Koos nie voorgee om te weet wat die finale antwoord op hierdie vrae is nie, bevat hierdie boek heelwat gedagtes wat hoop gee dat daar tog iewers ʼn lig skyn aan die einde van “die tonnel van twyfel”.”

    Google Drive Logo DRIVE
    Book 1

    Bloedsomer (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Sidney Gilroy

    Book 1

    The Wisdom of Psychopaths: What Saints, Spies, and Serial Killers Can Teach Us About Success

    ★★★★★

    Kevin Dutton

    Book 1

    Al wat tel (Ami Prinsloo, #3)

    ★★★★★

    Irma Venter

    Book 1

    Eruption

    ★★★★★

    Michael Crichton

    Book 1

    Bessie se hangkasbiblioteek

    ★★★★★

    Madelein Rust

    Book 1

    Draaie, swaaie en afdwaalpaaie: reisstories

    ★★★★★

    Corlia Fourie, Annelize van Rooyen