BookShared
  • MEMBER AREA    
  • Ek het 'n Engel gesien

    (By Amore Bekker)

    Book Cover Watermark PDF Icon Read Ebook
    ×
    Size 27 MB (27,086 KB)
    Format PDF
    Downloaded 668 times
    Last checked 14 Hour ago!
    Author Amore Bekker
    “Book Descriptions: Ek het 'n Engel gesien is stories wat skrywer en raak prater Amore Bekker ontvang het as voormalige RSG-aanbieder nadat sy luisteraars gevra het om hul ontmoetings met engele te deel.
    “Die terugvoering was oorweldigend,” sê sy. “En met elke storie was die versoek, 'Sit dit vir ons in 'n boek, asseblief'.”
    Dié boek is gevul met diep menslike ervarings van hoogs geestelike wesens vanuit elke uithoek van ons land...Van gevaarlike paaie en traumatiese ongelukstonele tot pediatriese sale en intensie sorgeenhede ... Van die verpletterde ma wat langs haar dogter se ongelukstoneel gehelp is deur drie onsigbare vroue in hoëhakskoene en die wanhopige pasiënt wie se oorlede ouma 'n leerskare engele na haar bed toe gelei het tot die geheimsinnige vertroosting van 'n wit veer op 'n tafel in 'n industriële gebied sonder bome of voëls.
    Rakende hier die sonderlinge versameling, haal Amore 'n wyse man aan: “Dit wat ons kantel, tel glad nie; dit wat ons nie kantel nie, is al wat tel.”
    Die verhale in Ek het 'n Engel gesien gaan inderdaad oor die onsigbare en ontelbare wat elke leser sal verstom en inspireer.
    Die illustreerder is die Durbanse kunstenaar, Deirdre Schoultz. Haar eteriese tekeninge voeg 'n dimensie van intrige en misterie by die roerende verhale..”

    Google Drive Logo DRIVE
    Book 1

    Al wat tel (Ami Prinsloo, #3)

    ★★★★★

    Irma Venter

    Book 1

    Bloedsomer (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Sidney Gilroy

    Book 1

    Leo (Benny Griessel, #8)

    ★★★★★

    Deon Meyer

    Book 1

    Bessie se hangkasbiblioteek

    ★★★★★

    Madelein Rust

    Book 1

    Marius Weyers

    ★★★★★

    Chris Vorster

    Book 1

    Hulle noem haar Carminda

    ★★★★★

    E. Kotze

    Book 1

    The Hike

    ★★★★★

    Lucy Clarke