In Die Hoogste Hemel (Krismis in die Kaap Book 2) (Afrikaans Edition)
(By Marilize Roos)


Size | 20 MB (20,079 KB) |
---|---|
Format | |
Downloaded | 570 times |
Last checked | 7 Hour ago! |
Author | Marilize Roos |
Nicolaas Kriel, kroonprins van Kabouterland Speelgoedmaatskappy, het nooit ‘n tekort aan vroulike geselskap nie. Hy kan enige vrou met sy sjarme wen—totdat hy vir Liesbet ontmoet, en sy nie voor sy glimlag swig nie.
Nicolaas en Liesbet word opdrag gegee om te reis na die afgeleë dorpie Dawidshoogte; waar donkiekarre in die strate ry en die sterretapyt jou laat voel asof jy op die hemel se dak sit, en Nicolaas ontdek dat die één vrou wat nie vir sy sjarme val nie, is die enigste vrou wat hy wil hê.
Sal Liesbet haar hart ten alle koste beskerm teen die seerkry van ‘n liefde wat tot ‘n einde loop?
Of kan Nicolaas haar oorreed om hom te vertrou, om haar hart nog een keer te waag?”