BookShared
  • MEMBER AREA    
  • Zeus van Wyngaardt en die Amasone van Atlantis

    (By Julio Agrella)

    Book Cover Watermark PDF Icon Read Ebook
    ×
    Size 27 MB (27,086 KB)
    Format PDF
    Downloaded 668 times
    Last checked 14 Hour ago!
    Author Julio Agrella
    “Book Descriptions: “Dis 'n lang uitgerekte gil wat my wakker ruk. Zeus van Wyngaardt word nie gewoonlik wakker gegil nie.” Privaat speurder Zeus van Wyngaard vind sy bure, John en Stephen, se geskokte huishulp, Violet, in die tuinpaadjie voor hulle huis. Violet het op hulle lyke afgekom, dit lyk asof hulle vermoor is: Daar is bloed. Baie bloed. Meer nog: Daar is nie meer oë in hulle oogkaste nie. Of ooglede om oor die hol kaste te sluit nie.
    'n Tweede moord in Springs met dieselfde modus operandi laat vermoedens ontstaan dat dit die werk van 'n reeksmoordenaar is. Daar is ook tekens dat dit rituele moorde of selfs mutimoorde kan wees. Die hulp van 'n kenner op die gebied, luitenant Lucinda Fourie, word ingeroep. Maar Lucinda is nie 'n gewone vrou nie: 185 sentimeter lank, taai, seningtaai. Sy laat Zeus dink aan die Amasones: Onverskrokke vegters wat mans laat spaander. Vroue wat 'n bors laat amputeer sodat hulle hulle vegtersboë beter en verder kan terugtrek. Zeus word by die sake betrek toe die polisie nie meer weet watter kant toe nie. Verder vind Zeus uit dat hy nie die enigste een is wat wonder wat van Wildene du Bois (Zeus van Wyngaardt en die skrikgodin) geword het nie …
    Dit is die derde boek in die Zeus van Wyngaardt-reeks. Die eerste twee boeke in die reeks word besonder goed ontvang.”

    Google Drive Logo DRIVE
    Book 1

    Leo (Benny Griessel, #8)

    ★★★★★

    Deon Meyer

    Book 1

    Duifeling

    ★★★★★

    Lize Albertyn-du Toit

    Book 1

    Derick Hougaard Die ware storie van die Liefling van Loftus

    ★★★★★

    Brenden Nel

    Book 1

    Bessie se hangkasbiblioteek

    ★★★★★

    Madelein Rust

    Book 1

    Sondag (S-boek reeks, #6)

    ★★★★★

    Irma Venter

    Book 1

    Al wat tel (Ami Prinsloo, #3)

    ★★★★★

    Irma Venter

    Book 1

    Bloedsomer (Afrikaans Edition)

    ★★★★★

    Sidney Gilroy

    Book 1

    Landuit - want jy wil mos

    ★★★★★

    Zirk van den Berg

    Book 1

    Roofdier

    ★★★★★

    Marie Lotz

    Book 1

    Geheim van die gruwelsand

    ★★★★★

    Zirk van den Berg