BookShared
  • MEMBER AREA    
  • Sluitstuk

    (By Johann Rossouw)

    Book Cover Watermark PDF Icon Read Ebook
    ×
    Size 24 MB (24,083 KB)
    Format PDF
    Downloaded 626 times
    Last checked 11 Hour ago!
    Author Johann Rossouw
    “Book Descriptions: Drie jaar ná die dood van Afrikaans se grootste skrywer kom ’n Nederlandse vrou na Suid-Afrika om navorsing vir ’n biografie oor sy lewe te doen. Sy besoek die skrywer se voormalige vakleerling om meer oor die enigmatiese figuur vas te stel – bykans dertig jaar nadat die twee mans se weë pynlik geskei het. Onder die priemende blik van die biograaf lê die vakleerling, eens ’n aspirantskrywer en nou ’n Zen-monnik, hul vervlegte lewens bloot in die bestek van een nag. Wie was die groot skrywer werklik? Waarom was die impak van sy kluisenaarsbestaan en sy werk op die jong man so enorm? Hoekom het die skrywer hom na sy eensame sterfbed laat kom? Wat is die ware rede agter die Nederlander se biografie? Sluitstuk is ’n elegiese roman oor verlange, verlies, wraak en versoening wat die roete na stilte en die skeppingsimpuls verken.”

    Google Drive Logo DRIVE
    Book 1

    Of Fathers and Fugitives

    ★★★★★

    S.J. Naudé

    Book 1

    Die dao van Daan van der Walt

    ★★★★★

    Lodewyk G. Du Plessis

    Book 1

    Leo (Benny Griessel, #8)

    ★★★★★

    Deon Meyer

    Book 1

    The Seventh Son

    ★★★★★

    Sebastian Faulks