BookShared
  • MEMBER AREA    
  • Skoenlapper (Afrikaans Edition) by Venter, Irma (2012) Paperback

    (By Irma Venter)

    Book Cover Watermark PDF Icon Read Ebook
    ×
    Size 23 MB (23,082 KB)
    Format PDF
    Downloaded 612 times
    Last checked 10 Hour ago!
    Author Irma Venter
    “Book Descriptions: Alex het ’n teorie oor chaos. Waar hy ook al gaan, volg dit hom. Dis hoekom hy joernalis geword het en hom nou in Tanzanië bevind. By ’n troue iewers tussen Dar es Salaam en Arusha ontmoet Alex vir Ranna, ’n vryskutfotograaf met ’n bos swart krulhare, ’n t-hemp wat sê Dr. Seuss is altyd reg, en ’n verlede waaroor sy nie praat nie. Alex wat lankal nie meer in Die Liefde glo nie, dit is hoe dit voel. Maar dan haal die chaos hom in. Eers begin dit onophoudelik reën en paaie en dorpies spoel weg. En dan, wanneer die lyk van ’n Amerikaanse IT-biljoenêr op ’n strand uitspoel, word dit duidelik dat Ranna met rede haar verlede probeer begrawe. Waarom anders stel die polisie skielik in haar belang? Die aweregse karakters in hierdie spannende raaiselroman, sal gou ou vriende word. Die briljante polisieman Hamisi Habane word deur sy eie spoke voortgedryf, en vir Alex se IT-kontak, die petite Sarah Fourie van Pretoria-Wes, is geen inligting buite perke nie, solank sy haar ses blikkies Coke en haar rekenaar byderhand het.

    Iewers naby Dar es Salaam ontmoet Alex vir Ranna, ’n vryskutfotograaf. Wanneer die lyk van ’n IT-biljoenêr na vloede op ’n strand uitspoel, blyk dit Ranna is met rede geheimsinnig oor haar verlede. Waarom anders stel die polisie skielik in haar belang?”

    Google Drive Logo DRIVE
    Book 1

    Rebecca

    ★★★★★

    Wilna Adriaanse

    Book 1

    Vier Seisoene Kind

    ★★★★★

    Wilna Adriaanse

    Book 1

    Die boek van Ester

    ★★★★★

    Wilna Adriaanse

    Book 1

    Eindspel

    ★★★★★

    Wilna Adriaanse

    Book 1

    Met Ander Woorde

    ★★★★★

    Wilna Adriaanse

    Book 1

    Dubbelspel

    ★★★★★

    Wilna Adriaanse

    Book 1

    Leo (Benny Griessel, #8)

    ★★★★★

    Deon Meyer