BookShared
  • MEMBER AREA    
  • Lien se lankstaanskoene

    (By Derick van der Walt)

    Book Cover Watermark PDF Icon Read Ebook
    ×
    Size 26 MB (26,085 KB)
    Format PDF
    Downloaded 654 times
    Last checked 13 Hour ago!
    Author Derick van der Walt
    “Book Descriptions: Lien verkyk haar aan die posters teen die mure. 'n Wit koepel en potblou lug en 'n nog blouer see op 'n Griekse eiland. Ou geboue in Jerusalem in die sonsondergang. 'n Straatkafee in Parys met die Eiffeltoring op die agtergrond. Om weg te kom, is moontlik. Dié vreemde plekke het name. 'n Mens kan daaraan vat. Sy kry hoendervleis.

    Vir Lien Jooste het haar matriekjaar onverwags in 'n nagmerrie ontaard. Dinge by die huis kan nooit weer dieselfde wees nadat alles oornag uitmekaar geval het nie. Om weg te kom, lyk vir haar na die enigste uitweg. Weg van die huis, weg van die aaklige skool waarin sy onverwags beland het, en veral weg van haar ma. Maar om weg te kom, kos geld. Geld wat sy nie het nie ...

    Lien se lankstaanskoene is die aangrypende verhaal van 'n matriekmeisie wat te midde van 'n familiekrisis leer dat 'n mens meestal slegs twee keuses het: óf jy sink, óf jy swem. (rugteks)”

    Google Drive Logo DRIVE
    Book 1

    Life of Pi

    ★★★★★

    Yann Martel

    Book 1

    The Crucible

    ★★★★★

    Arthur Miller

    Book 1

    Branderjaer (Branderjaer #1)

    ★★★★★

    Joha van Dyk

    Book 1

    Vuurvreter (Branderjaer #2)

    ★★★★★

    Joha van Dyk

    Book 1

    Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom

    ★★★★★

    Marita van der Vyver

    Book 1

    Fiela se Kind

    ★★★★★

    Dalene Matthee

    Book 1

    Othello

    ★★★★★

    William Shakespeare

    Book 1

    Hamlet

    ★★★★★

    William Shakespeare

    Book 1

    We Need to Talk About Kevin

    ★★★★★

    Lionel Shriver

    Book 1

    Savage Lover (Brutal Birthright, #3)

    ★★★★★

    Sophie Lark

    Book 1

    Heavy Crown (Brutal Birthright, #6)

    ★★★★★

    Sophie Lark

    Book 1

    Broken Vow (Brutal Birthright, #5)

    ★★★★★

    Sophie Lark

    Book 1

    Bloody Heart (Brutal Birthright, #4)

    ★★★★★

    Sophie Lark

    Book 1

    Stolen Heir (Brutal Birthright, #2)

    ★★★★★

    Sophie Lark

    Book 1

    The Maddest Obsession (Made, #2)

    ★★★★★

    Danielle Lori

    Book 1

    Reveal Me (Shatter Me, #5.5)

    ★★★★★

    Tahereh Mafi

    Book 1

    Shadow Me (Shatter Me, #4.5)

    ★★★★★

    Tahereh Mafi